Jeremia 51:57 Bybel vir Almal (ABA)

Die Koning praat,sy Naam is die Here wat oor alles regeer.Hy sê: “Ek sal die mense van Babeldronk maak, hulle amptenare,hulle wyse mense, hulle goewerneurs,hulle regeerders en hulle soldate,en hulle sal vir altyd aan die slaap raak.”

Jeremia 51

Jeremia 51:52-64