Julle wat vry weggekom heten nie gesterf het nie,julle moet gaan, julle moenie wag nie.Julle is ver van hier in ’n ander land,maar julle moet dink aan die Here,julle moet Jerusalem onthou.