5. want Israel en Juda is nie soos weduwees nie,weduwees wat niemand het om hulle te beskerm nie.Israel en Juda het ’n God.Hy is die Here wat oor alles regeer.Die mense van Galdeër-land het baie verkeerde dinge gedoen,maar die Heilige God van Israel is by Israel en Juda.
6. Julle moet vlug uit Babel,elkeen moet sy eie lewe red.Julle moenie daar bly wanneer die Herehulle straf oor hulle sonde nie,want dit is nou die tyd dat die Herehulle wil straf oor wat hulle gedoen het.
7. Babel was ’n goue beker in die handvan die Hereen die wyn in die beker het al die menseop die aarde dronk laat word.Die mense het van die wyn gedrink,en hulle het mal geword.