Jeremia 51:37 Bybel vir Almal (ABA)

Babel sal ’n hoop klippe word,’n plek waar jakkalse bly.Mense sal bang word en fluit oor Babel,daar sal niemand woon nie.

Jeremia 51

Jeremia 51:30-38