Jeremia 51:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê:“Ja, Babel is soos ’n dorsvloer,die mense is gereed om die koring te trap.Oor ’n kort tydjie sal die vyande so op hulle trap.”

Jeremia 51

Jeremia 51:32-37