Jeremia 51:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die land Babel skud en bewe,want die dinge wat die Here besluit het,sal gebeur.Hy het besluit dat Babel ’n leë plek sal word,’n plek waar nie mense woon nie.

Jeremia 51

Jeremia 51:22-38