Jeremia 51:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Babel, jy was die bergwat die hele aarde verwoes het,maar hier is Ek, en Ek is téén jou.Ek steek my hand uit teen jouen Ek stoot jou van die rotse afen Ek maak jou soos ’n berg wat verbrand is.

Jeremia 51

Jeremia 51:24-29