Ek stuur vyande wat die mense van Babelsal wegvat soos die wind kaf wegwaai.Hulle sal die land leegmaak,want hulle sal van al die kante komop die dag wanneer die oorlog begin.