Jeremia 51:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer,het besluit, en Hy is self die getuie.Hy sê: “Ek sal baie soldate in jou laat kom,so baie soos sprinkane,en hulle sal skree en jou oorwin.”

Jeremia 51

Jeremia 51:10-17