Jeremia 51:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die vlag in die lug ophouby die muur van Babel,julle moet wagte rondom die stad laat staan,julle moet soldate laat wegkruip rondom die stad,want die Here het besluiten Hy sál doen wat Hy gesê hetmet die mense van Babel.

Jeremia 51

Jeremia 51:7-13