Jeremia 50:9 Bybel vir Almal (ABA)

Want kyk, Ek maak ’n groep groot volkewakker uit die land in die noordeen Ek bring hulle om Babel aan te val.Hulle kom staan reg om oorlog te maak,hulle begin by die noordekanten hulle oorwin die stad.Hulle is manne wat weet hoe omoorlog te maak,al hulle pyle skiet raak.

Jeremia 50

Jeremia 50:1-12