Jeremia 50:6 Bybel vir Almal (ABA)

My volk was soos skape wat weggeraak het, hulle herders het hulle laat wegraak en laat verdwaal op die berge. Hulle het van die een berg na die ander berg geloop en hulle het vergeet waar hulle lêplek is.

Jeremia 50

Jeremia 50:5-16