Jeremia 50:45 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle hoor wat die Herebesluit het oor Babel,julle moet hoor wat Hy wil doenmet die mense van Galdeër-land.Die vyande sal hulle kinders wegsleep,dit is seker,hulle sal al die mense wegvatuit die woonplek van die Galdeërs,dit is seker.

Jeremia 50

Jeremia 50:36-46