Jeremia 50:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê:“Vyande het die Israeliete verdruk,hulle het ook die Judeërs verdruk.Vyande het hulle gevang en vasgehou,en wou hulle nie laat gaan nie.

Jeremia 50

Jeremia 50:32-38