Jeremia 50:23 Bybel vir Almal (ABA)

Babel was die hamerwat die aarde geslaan het,maar die hamer is nou stukkend.Die ander volke sal bang wordwanneer hulle sien wat gebeurmet Babel.

Jeremia 50

Jeremia 50:14-32