Die Here sê:“Jy moet na die land Meratajim gaan,jy moet die mense van die land Pekodgaan aanval,jy moet hulle stede verwoes,jy moet hulle almal doodmaak.Jy moet alles doen wat Ek vir jou sê.