Jeremia 50:16 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die mense wat koring saai,uit Babel laat verdwyn,en ook die mense wat koring afsny.Julle moet hulle doodmaak met ’n swaardwat nie ophou om dood te maak nie.Al die mense van ander landesal na hulle eie volke en lande vlug.

Jeremia 50

Jeremia 50:6-22