Jeremia 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Here, U wil kyk of hierdie mensedoen wat U wil hê.Maar toe U hulle geslaan het,het hulle nie seergekry nie.Toe U hulle laat swaarkry het,wou hulle nie luister nie.Hulle koppe was harder as klip,hulle wou nie verander nie,hulle wou nie lewe soos U wil hê nie.

Jeremia 5

Jeremia 5:1-10