Die Here, die God wat oor alles regeer, sê:“Omdat hulle dit gesê het,maak Ek nou my woorde in Jeremia se mond ’n vuur,en Ek maak hierdie volk die hout.Die vuur sal hulle brand, daar sal niks oorbly nie.