Jeremia 49:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here praat, die Here wat oor alles regeer, sê:“Kyk, Ek laat julle bang word vir almalrondom julle.Vyande sal julle wegjaag na al die kante toe,julle sal vlug en nie agtertoe kyk nie,en niemand sal julle bymekaarmaak nie.

Jeremia 49

Jeremia 49:1-14