Jeremia 49:32 Bybel vir Almal (ABA)

Julle kan hulle kamele vaten ook hulle baie skape en bokke.Ek sal hierdie mense wegjaagna al die kante toe,hierdie mense wat die kantevan hulle koppe kaal skeer.En Ek sal hulle laat bang wordvir almal wat daar verbyloop.”Dit sê die Here.

Jeremia 49

Jeremia 49:31-39