Jeremia 49:22 Bybel vir Almal (ABA)

Soos ’n arend opvlieg en afkomen sy vlerke oopmaak,so sal die vyande na die stad Bosra kom.“Daardie dag sal die soldate van Edom so bang wees soos ’n vrou wanneer haar baba gebore moet word.”

Jeremia 49

Jeremia 49:14-29