Jeremia 49:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here praat oor die Ammoniete, Hy sê:“Die Israeliete het seuns wat hulle goed kan erf.Hoekom het die koning van die Ammonietedie Gad-stam se grond gekry?Hoekom het die Ammoniete gaan woonin die stede van Gad?”

Jeremia 49

Jeremia 49:1-10