Jeremia 48:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, hulle loop huil-huil op na die stad Lugit,ja, hulle loop af na die stad Goronajimen hulle skreeen hulle vra dat iemand hulle moet help,want die vyande het hulle dorpies verwoes.

Jeremia 48

Jeremia 48:1-15