Jeremia 48:39 Bybel vir Almal (ABA)

Die Moabiete is bang, hulle huil en vlug,want hulle het verloor in die oorlog.Al die volke rondom die Moabiete lagoor wat met hulle gebeur het,en mense skrik wanneer hulle dit sien.

Jeremia 48

Jeremia 48:29-47