Jeremia 48:36 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is hoekom ek kla oor die Moabiete,oor die mense van Kir-Geres.Ek kla soos mense wat hartseer is en fluite blaas,want al hulle goed wat hulle gebêre het, is weg.

Jeremia 48

Jeremia 48:29-38