Jeremia 48:34 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Gesbon skreeen vra iemand moet hulle help,die mense kan dit hoorin die stede Elale en Jahas,in Soar en Goronajim en Eglat-Selisija,want die water by Nimrim is ook op.

Jeremia 48

Jeremia 48:28-40