Die mense van Gasa het hulle koppe kaal geskeer.Die vyande het die mense van Askelonstilgemaak.Mense wat oorgebly het op die kus-vlakte,hoe lank sal julle nog rou en julleself stukkend sny?