Jeremia 46:9 Bybel vir Almal (ABA)

Perde, julle moet storm, oorlogkarre, julle moet wild jaag,die soldate moet uitgaan,die soldate uit die lande Kus en Put,die soldate wat elkeen ’n skild vashou,die soldate uit die land Lud,die soldate wat elkeen ’n boogvashou en styftrek.”

Jeremia 46

Jeremia 46:1-14