Jeremia 46:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek gee hulle vir die vyande wat hulle wil doodmaak, vir koning Nebukadnesar van Babel en vir sy soldate. Maar daarna sal die mense van Egipte weer in hulle land woon, soos lank gelede.”Dit het die Here gesê.

Jeremia 46

Jeremia 46:16-28