Jeremia 46:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle val oor mekaar en hulle sê:‘Jy moet opstaan, ons moet teruggaanna ons mense toe,na die plekke waar ons gebore is,weg van die swaarde van die vyandewat so baie van ons doodmaak.’

Jeremia 46

Jeremia 46:15-18