Jeremia 44:26 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moet hoor wat sê die Here vir al die Judeërs wat in die land Egipte woon. Die Here sê: So seker soos Ek lewe, niemand van die Judeërs in die hele land Egipte sal weer my groot Naam kan noem wanneer hy iets wil belowe nie.

Jeremia 44

Jeremia 44:17-30