Jeremia 44:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Here het gesien en Hy was baie hartseer oor die offers wat julle gebring het in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem, julle en julle konings en julle amptenare en al die mense van die land.

Jeremia 44

Jeremia 44:13-27