Jeremia 44:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jeremia moes vir hulle sê: “Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Julle het self gesien wat Ek alles laat gebeur het met Jerusalem en met die stede van Juda. Daardie stede is nou net hope klippe, en niemand woon daar nie.

Jeremia 44

Jeremia 44:1-4