Jeremia 44:15 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was mans wat geweet het dat hulle vroue wierook-offers bring vir ander gode. Hulle en al die vroue wat in die groot volksvergadering gestaan het, almal wat in Egipte en die land Patros gewoon het, het vir Jeremia gesê:

Jeremia 44

Jeremia 44:10-20