Jeremia 43:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die mans gevat en die vroue en kinders en oumense, en die prinsesse en almal wat Nebusaradan, die hoof-offisier van die Galdeërs, by Gedalja laat bly het, en ook die profeet Jeremia en Baruk, seun van Nerija.

Jeremia 43

Jeremia 43:1-13