Jeremia 42:19 Bybel vir Almal (ABA)

“Mense van Juda, die Here sê vir julle wat nog lewe, julle moenie na Egipte gaan nie. Julle moet goed besef ek waarsku julle vandag.

Jeremia 42

Jeremia 42:8-22