Jeremia 42:17 Bybel vir Almal (ABA)

Al die manne wat besluit om na Egipte te gaan en daar vreemdelinge te wees, sal sterf in oorlog of van honger of pes. Nie een sal kan vlug en wegkom van die swaarkry wat Ek oor hulle sal bring nie.

Jeremia 42

Jeremia 42:13-22