Jeremia 42:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sê: ‘Nee, ons wil na Egipte gaan. Daar sal nie oorlog wees nie, ons sal nie die ramshoring hoor blaas nie. En ons sal genoeg kos hê. Ons wil daar gaan woon.’

Jeremia 42

Jeremia 42:6-22