Jeremia 40:12 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Judeërs het toe teruggekom uit die lande waarnatoe hulle gevlug het. Hulle het na Gedalja toe gegaan in Mispa en hulle het baie wyn en vrugte bymekaargemaak.

Jeremia 40

Jeremia 40:9-16