Jeremia 4:31 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, Ek hoor iemand skree soos ’n vrouwat haar eerste baba kry.Dit is Jerusalem wat nie asem kry nie,wat haar hande uitsteek en sê:‘Dit gaan sleg met my,ek kan niks meer doen nie,hulle vermoor my.’ ”

Jeremia 4

Jeremia 4:24-31