Jeremia 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het na die land gekyk, en dit was leeg,niemand het daar gewoon nie.Ek het na die lug gekyk, en die sterrehet nie geskyn nie.

Jeremia 4

Jeremia 4:16-31