Jeremia 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Die vyande kom aan soos ’n wolk, hulle oorlogkarre is soos ’n stormwind, hulle perde is vinniger as arende.”Die mense van Jerusalem sê: “Dit gaan sleg met ons, die vyande het ons verwoes.”

Jeremia 4

Jeremia 4:9-15