Jeremia 39:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal jou vry laat wegkom, dit is seker. Jy sal nie in die oorlog sterf nie. Jy sal niks hê nie, maar jy sal lewe omdat jy geglo het dat Ek jou sal help.”Dit het die Here gesê.

Jeremia 39

Jeremia 39:15-18