Nebusaradan, die hoof-offisier, en Nebusasban, die hoof-amptenaar, en Nergal-Sareser, die hoof van die soldate wat op oorlogkarre geveg het, en al die offisiere van die koning van Babel