Jeremia 39:11 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Nebukadnesar van Babel het vir Nebusaradan, die hoof-offisier, gesê wat hy met Jeremia moet doen. Hy het vir Nebusaradan gesê:

Jeremia 39

Jeremia 39:9-15