Jeremia 39:1 Bybel vir Almal (ABA)

In die negende jaar nadat Sedekia koning van Juda geword het, in die tiende maand, het koning Nebukadnesar na Jerusalem gekom en hy het die stad van al die kante aangeval.

Jeremia 39

Jeremia 39:1-5