Jeremia 38:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Meneer die koning, hierdie manne het ’n slegte ding gedoen met Jeremia. Hulle het hom in ’n put gegooi sodat hy daar van honger moet sterf, want daar is nie meer kos in die stad nie.”

Jeremia 38

Jeremia 38:3-12