Jeremia 38:14 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Sedekia het die profeet Jeremia laat haal om na hom toe te kom. Die koning was in die derde ingang na die tempel. Hy het vir Jeremia gesê: “Ek wil vir jou iets vra, en jy moet alles vir my vertel.”

Jeremia 38

Jeremia 38:4-15