Jeremia 38:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ebed-Melek het die manne saamgeneem en hulle het ou, stukkende klere uit die stoorkamer van die paleis gevat. Hy het dit met toue laat afsak na Jeremia in die put.

Jeremia 38

Jeremia 38:3-18